Risiko Analiseerder

Veronderstellings:

-          ‘n Jonger individu kan gewoonlik ‘n hoër risiko-blootstelling bekostig.

-          ‘n Individu met ‘n eggenoot en/of afhanklikes behoort ‘n meer konserwatiewe benadering tot
      beleggings te hê.

-          ‘n Individu met ‘n bestaande portefeulje kan gewoonlik ‘n hoër risiko-blootstelling bekostig.

-          Individue met ‘n vaste bron van inkomste kan ‘n hoër risiko-blootstelling bekostig.

-          ‘n Gesonde individu kan gewoonlik aan meer risiko blootgestel wees as ‘n individu wat nie gesond is nie.

-          Individue met ‘n hoë netto waarde kan gewoonlik hoër risiko-blootstelling bekostig as individue met ‘n
     laer netto waarde.

-          Hoe langer die beleggingstermyn, hoe laer is die risiko geassosieer met die belegging.

-          Dit word aanbeveel dat ‘n belegger ‘n bedrag gelyk aan 3 maande se inkomste geredelik beskikbaar het
     vir noodgevalle.

 

1.  Ouderdom van individu

20 – 30

A

31 – 40

B

41 – 50

C

51 – 60

D

60 +

E

 

2.  Huwelikstatus

Enkel

A

Getroud

B

Geskei

C

Vervreemd

D

Weduwee/wewenaar

E

 

3.  Aantal afhanklikes, indien enige

Geen

A

1

B

2

C

3

D

4

E

5 +

F

 

4.  Huidige waarde van u belegging

Minder as R100 000

A

R100 001 – R150 000

B

R150 001 – R250 000

C

R250 001 – R500 000

D

Meer as R500 001

E

 

5.  Bron van inkomste

In diens

A

In eie diens

B

Afgetree

C

 

6.  Hoe sal u inkomste groei in verhouding met
     inflasie?

Met inflasie

A

Minder as inflasie

B

Meer as inflasie

C

Onseker

D

  

7.  Wat is die verhouding van u eggenoot se
     inkomste tot u inkomste?

Geen

A

25%

B

50%

C

75%

D

100%

E

 

8. Hoe vergelyk u gesondheid met dié van u
    ouderdomsgroep?

Gemiddeld

A

Beter

B

Slegter

C

 

9. Wat is die netto waarde van u bates?

Minder as R100 000

A

R100 001 – R500 000

B

R500 001 – R1 Miljoen

C

Meer as R1 Miljoen

D

 

10.  Hoeveel het u huidiglik belê in effektetrusts,
       bankrekeninge, vaste deposito’s, aandele,
       enkelbedragpolisse, ens?

Minder as R20 000

A

R20 001 – R100 000

B

R100 001 – R500 000

C

R500 001 – R1 miljoen

D

Meer as R1 miljoen

E

 

11.  Wat is u ondervinding met beleggings?

Het nog nooit belê nie

A

Belê, maar volg nie prestasie nie

B

Volg prestasie, maar maak staat op adviseur

C

Bestuur eie portefeulje

D

 

12.  Is u bereid om meer risiko te aanvaar om
      ‘n hoër opbrengs te verkry?

Nee

A

Ek sal 10% van my kapitaal waag

B

Ek sal 25% van my kapitaal waag

C

Ek sal 50% van my kapitaal waag

D

 

13.  Hoe goed verstaan u finansiële markte en
       beleggings?

Ek is ‘n ervare belegger

A

Ek verstaan basiese finansiële sake

B

Ek verstaan finansiële sake ten volle

C

Ek verstaan nie finansiële sake nie

D

Ek weet baie min van finansiële sake

E

 

14.  Hoe voel u daaroor om beleggingsrisiko te
       neem ?

Ek moet my kapitaalwaarde behou

A

Ek wil kapitale stabiliteit met ‘n redelike opbrengs hê

B

Ek wil min risiko met goeie opbrengste hê

C

Ek aanvaar risiko, maar dit moet verspreid wees

D

Ek wil die hoogste opbrengste hê, ongeag risiko

E

 

15.  Wanneer wil u begin trek op hierdie
       belegging?

0 – 3 jaar

A

3 – 5 jaar

B

5 + jaar

C

 

16.  Hoe goed dink u gaan u huidige beleggings
       presteer?

Met inflasie

A

Minder as inflasie

B

Meer as inflasie

C

 

17.  Het u voldoende fondse om noodgevalle te
      dek?

Ja, beslis

A

Ja

B

Nie genoeg nie

C

Beslis nie genoeg nie

D

 

Datum van voltooiing

 

Naam van kliënt

 

ID Nommer

 

Finansiële Adviseur

 

Makelary

 

 

 

Vraag 1

Antwoord

Telling

 

Vraag 7

Antwoord

Telling

 

Vraag 13

Antwoord

Telling

 

 

A

5.4

 

A

0

 

A

10.2

 

B

4.3

B

2.3

B

7.6

 

C

3.2

C

3.5

C

5.5

 

D

2.1

D

4.8

D

3.4

 

E

1.5

E

6.2

E

1.1

 

 

 

 

 

Vraag 2

A

4.5

Vraag 8

A

5.1

Vraag 14

A

3.3

 

 

B

0.8

 

B

7

 

B

5.4

 

C

2.5

C

0.9

C

6.9

 

D

3.1

 

D

8.6

 

E

0.8

 

E

10.3

 

 

 

 

 

Vraag 3

A

4.5

Vraag 9

A

1.6

Vraag 15

A

2.5

 

 

B

1.8

 

B

3.9

 

B

5.6

 

C

2.2

C

5.1

C

8.3

 

D

3.1

 

D

6.7

 

 

E

1.1

 

 

 

F

0.4

 

 

 

 

Vraag 4

A

2.7

Vraag 10

A

0.4

Vraag 16

A

6.3

 

 

B

5.1

 

B

1.6

 

B

9.9

 

C

7.1

C

3.3

C

4.4

 

D

8.8

D

5.6

 

 

E

10.5

 

E

7